Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
David Cross | |
Cross in 2011
| |
Geboorte | 4 April 1964 Atlanta, Georgia |
---|---|
Nasionaliteit | Verenigde State van Amerika |
Beroep(e) | Komediant, akteur |
Aktiewe jare | 1992– |
Toekennings | Oscar |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
David Cross is 'n Oscar-bekroonde Amerikaanse komediant en akteur. Hy was veral bekend vir sy rol in Mr. Show with Bob and David (1995-1998), Arrested Development (2003-2006), Alvin and the Chipmunks (2007), Alvin and the Chipmunks: The Squeakquel (2009), en Alvin and the Chipmunks: Chipwrecked (2011).